Pienk en oranje, die kleur van klein dogtertjies en melkskommel en verjaarsdagballonne! Strikkies en glimlaggies en 'n piepklein voëltjie!
Kry vandag 'n besondere pienkerige Hoggamajôjo....
R300 sluit ook 'n kleurvolle oorspronklike Hoggamajôjo storietjie in vir kleiner mensies in Engels of Afrikaans. Jou pakkie word by jou deur afgelewer deur die koerier.
Wattsap Dantie: +27845620063
Email: santieamery@gmail.com
Baie pragtige goetertjies Santie! Hulle steek gedurig my selfoon weg!
AntwoordVee uitHallo Santie, ek is verlief op nommer 4 met haar oranje haar. Pragtig gaan 'n plan maak dat my kinders vir my saambring as hulle kom kuier.
AntwoordVee uit